dis half sewe op die dag wat ons uit mozambiek ontrek - die regering wil ons nie meer hier he nie en ons bankrekeninge is gevries - ons laat 43 personeellede sonder werk en drie dorpe sonder krag - wie weet wanneer dit weer aangaan. my hart is seer - alweer laat ek dierbare mense agter.